Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuier saam

Kuier saam
 
2006-11-30


DIE laaste Musiek in die Voorhuis vir 2006 is Saterdag om 18:00 vir 19:00 by Mooikelder Herehuis, Noorder-Paarl.

Bring en geniet 'n piekniek onder die eike, luister na Eclectics met 'n keur van sang wat wissel van L’chaim uit Fiddler on the Roof tot Stille Nag en sing dan lekker saam aan ou bekende Kersliedere.

Daar sal ook wyne vir proe, en koop, wees. Die kaartjies is R50 en R25 studente en pensioentrekkers. Navrae en besprekings by Adri,869-8787 of 082-498-936.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za