Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl gaan agteruit

Paarl gaan agteruit
 
2005-03-09


EK wil beaam wat A Reinke geskryf het in Paarl Post van 24 Februarie oor die agteruitgang van die Paarl.

Behalwe die see van warrelende plastieksakke, rollende bottels en leê blikke in Lady Greystraat as die straatverkopers smiddae vertrek, staar die leë geboue met blinde oë ons aan van talle besighede en kantore wat weens die agteruitgang van ons middedorp nie langer funksioneer nie.

Boonop raak behuising al skaarser (indien jy regtig hier wil woon). Vir jongmense is bekostigbare bewoning onbekombaar.

En dan is daar naweke die lawaai-nes in die stadsaal. Die gedoef-gedoef binne die stadsaal en die geskreeu en geparty buite in die straat is ondraaglik.

Doen tog iets asseblief, Paarl was dan altyd 'n sieraad.

SR



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za