Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Fietsryer onoorwonne

Fietsryer onoorwonne
 
2006-11-30


Bradwin Daniels van Yorkshire Fietsryklub is nog onoorwonne in al die wedrenne wat hy die huidige seisoen gery het.

Hy is ook tans die o.12 ligavoorloper in die Boland Omnium Baanreeks.

Hy is ’n leerder van Ebenezer Primêr.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za