Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hy bou modelvliegtuie

Hy bou modelvliegtuie
 
2006-11-30


Petro van der Westhuizen, ’n gr 10 leerling van HJS, het saam met ’n spanmaat van die Westelike Provinsie onlangs aan die Meester Modelvliegtuigkampioenskap in Bloemfontein deelgeneem.

Alhoewel hulle baie gesukkel het met die lugdruk- verskil en donderstormtoestande wat die vertoning van hul vliegtuie beïnvloed het, het Van der Westhuizen ’n algehele vierde plek in sy afdeling behaal.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za