Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport dagboek

Sport dagboek
 
2006-11-30


Alle huidige en voornemende spelers word uitgenooi na ’n spanbou-sessie van die Hillcrest United Rugbyklub wat Saterdag om 14:00 by die Wellington stadsaal gehou word.

Die visie en missie van die klub sal bespreek word en verversings sal beskikbaar wees. Voorseisoense oefening onder leiding van Gerrit Sameuls begin op 28 en 30 November.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za