Klopse hou karnaval
2006-12-07
DIE klopsegroep Fabulous Pearlites Entertainers bied op 15 en 16 Desember ‘n karnaval aan op die Pelikaan-sportvelde op Wellington.
Die hekke sal Vrydag om 19:00 en Saterdag om 11:00 open. Toegang is R15 (R10 vir skoliere).
Daar sal ‘n mallemeule, ander pretritte en stalletjies wees. Daar sal ‘n gelukkige trekking wees op 16 Desember met ‘n eerste prys van R500.
Stalletjies kos R400 (R250 vir een dag). Vir navrae, kontak Mappie 083-207-6388, Babbie 073-405-2051, Nazeem 083-275-2625 of Denver 915-2906/873-7038.
More
News
|