Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Huguenot hou revue

Huguenot hou revue
 
2006-12-07


Die VGK Huguenot hou hul jaarlikse Kers-revue onder leiding van ds Freddie Ayford op Vrydag 15 Desember om 19:30 in die Strauss-saal.

Die revue se tema is ‘Do they know it’s Christmas?’.
Daar is verskeie musiekgenres verpak in ’n keurige Kersomhulsel.

Hierdie jaarlikse revue het nou al ’n instelling geword wat die Kersgety inlei. Dit is ’n ervaring van vermaak van die hoogste gehalte en absolute waarde vir geld.

Die toegang is slegs R20 (kinders R10). Kaartjies by die kerkkantoor (862-3810) of die pastorie (862-3420) of by die deur.

Die opbrengs is vir die opknapping van die Strauss-saal se plafon.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za