Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bekende Morrigans sing weer

Bekende Morrigans sing weer
 
2006-12-07


DIE Morrigans Gospel Band van die Huguenot Assembly of God hou Sondagaand van 19:30 ’n sangaand in die Strauss-saal. Toegang is gratis.

Die Morrigans, wat vir etlike jare stil was, is bekend vir hul jaarlikse Kerskonserte.

Vir jare het hulle die gemeenskap bedien met sang en musiek as deel van hul opheffingswerk veral onder jongmense. Bel Björgan Morrie by 082-453-3172 of Linda by 078-134-1659.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za