Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ekonoom praat by Sakekamer

Ekonoom praat by Sakekamer
 
2005-05-05


DIE Paarl Sakekamer hou op Dinsdag 10 Mei ‘n middagetevergadering by die Nedbankgebou in Bredastraat, waar Nedbank-ekonoom Nicky Weimar sal praat oor hoe rentekoerse, wisselkoerse en inflasie mekaar, die sakewêreld en die man op straat beïnvloed.

Die vergadering begin 12:30. Bespreek voor 4 Mei by Serene by tel 872-6528 of faks 872-9314.

Die Sakekamer verwelkom nominasies vir die Sakeman en Entrepreneur van die Jaar kompetisie wat later vanjaar van stapel gestuur word.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za