Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2006-12-07


* Paarl-Oos Krieketklub hou Saterdagaand om 19:30 ’n karaoke-aand by sy klubhuis in New Orleans. Toegang van R5 is betaalbaar by die deur. Die klub speel op 16 Desember teen Paarl Krieketklub en gebraaide halwe hoender-etes teen R30 per bord sal te koop aangebied word. Die klub se veld word ook op 18 Desember gebruik vir die o.18 Coke-toernooiwedstryd tussen Griekwas en Grens.
* Die Simonsvlei 10km wedloop en pretdraf word Woensdag om 18:30 by Simonsvlei Wynkelder buite Paarl gehou. Belangstellendes kan Johan van Dyk (863-3040) skakel of by info@simonsvlei.co.za met hom in verbinding tree.
* Young Standards Rugbyklub hou op Vrydag 15 Desember om 19:00 sy bekeruitdeling by Amstelhof Primêr. Toegang is R20 per persoon. Vir verdere besonderhede, kontak Martin van Zitters.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za