Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skenkings help kinders

Skenkings help kinders
 
2006-12-14


DIE Paarl Post Opelugfonds het vandeesweek nog ’n anonieme skenking van R200 ontvang, wat vanjaar se insameling op R4 570,94 te staan bring.

Lesers word gevra om nog voor Kersfees by te dra vir die Fonds se opvoedkundige aksies onder behoeftige kinders. Dit word deur die ACVV se maatskaplike werkers bestuur.

Kinders word deur die Opelugfonds betrek by kampe en seminare waar aandag gegee word aan misdaadvoorkoming, gedragsopvoeding en bewusmaking van die gevare van dwelms en Vigs.

Stuur bydraes aan Paarl Post Opelugfonds, Posbus 248, Paarl ,7620.

* The Paarl Post Fresh Air Fund which raises funds for educational activities for local children.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za