Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Windmeul woel

Windmeul woel
 
2006-12-19


DIE Windmeul Community Youth (WCY) is besig om sy merk binne in die Windmeul-gemeenskap te maak.

WCY sal poog om jeug rolspelers binne die area om die tafel te bring en dan ook hulp, veral binne die munisipale grense, in te roep.

Hulle het onlangs hul bekendstelling by Windmeul Primęr gehad en die geleentheid is deur talle rolspelers bygewoon.

Heelparty vennote het hulle reeds verbind om hand by te sit.

“Ons wil nie sien dat ons plaasjeug net so sit nie, daar is soveel geleenthede.

“Ons moet net die informasie hier uitkry,” het Johannes Salie van WCY uit sy hart gespreek oor sy begeesterde passie vir die plaasjeug.

Hy beplan om ’n satellietpunt, met die nodige hulpbronne en informasie, in die Windmeul-gebied oop te maak.

Enigeen wat betrokke wil raak binne die Windmeul-area, kan Salie kontak by 073-605-8256.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za