Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE bekende aktrise Brumilda van Rensburg is die spreker by die ontbyt van die Sakekamer Wellington op 7 Mei om 09:00 by Delvera.Van Rensburg sal raad gee oor motivering.Kaartjies is R100 by Sorita Stofberg (tel 864-3684 k/u).
More News