Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Meisie ontvoer, verkrag

Meisie ontvoer, verkrag
 
2007-01-11


地 TIENJARIGE meisie van Wellington is kort voor Kersfees ontvoer en verkrag terwyl sy gewag het op vervoer om haar huis toe te neem.

Die meisie het op 10 Desember om 12:30 oorkant die Dalvale vulstasie vir 地 taxi gewag toe 地 wit Mazda Sting by haar stilgehou het. Die bestuurder, 地 man tussen 40 en 45, het vir haar 地 geleentheid aangebied.

Sy het sy aanbod van die hand gewys maar hy het uitgeklim en vir haar in sy motor in gedwing.

Daarna het die man na Newton gery op 地 grondpad stilgehou en haar verkrag. Sy is later naby haar ouerhuis op Wellington afgelaai.
Diegene wat die polisie met hul ondersoek kan help, kan vir speur-konst Nadia van Wyk skakel by 807-4000.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za