Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
’n VROU van Fairyland het vermoedelik ’n man 60 keer met ’n mes gesteek wat haar na bewering wou verkrag.Die voorval het Vrydagaand plaasgevind terwyl Monico Dlomoa (32) geslaap het. Sy het wakker geskrik met ’n onbekende man in haar huis wat in haar bed wou geklim het.Sy is voorheen in haar woning aangeval en het daarna altyd met ’n mes geslaap.Die man is op die toneel dood en is steeds nie geïdentifiseer nie.
More News