Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
’n INGLIGTINGSESSIE oor werkgewers en HIV word Saterdag van 08:00 tot 15:00 by die NGK Drakenstein in Denneburg aangebied.Die koste is R65. Navrae by Patty (083-310-5685) of Maxine (082-549-8766).
More News