Paarl DBV vergader
2005-05-12
DIE algemene jaarvergadering van die Paarl DBV word op Woensdag 25 Mei om 19:00 in die Paarl-Vallei NG Kerksaal, Bothastraat, Noorder-Paarl gehou.
Die nuwe grondwet sal voor die vergadering dien vir aanvaarding en goedkeuring.
Afskrifte van die grondwet is verkrygbaar by die DBV se kantoor.
Verversings sal na afloop van die vergadering bedien word.
Bevestig bywoning by S Lubbe, 863-2720 voor 21 Mei.
Slegs betaalde lede vir 12 maande is stemgeregtig.
More
News
|