Diabete
2007-01-11
DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader weer Woensdagaand om 19:00 in die Holy Trinity-kerksaal (oorkant Droomer Motors) in Hoofstraat, Paarl.
Sakkie de Villiers van De Villiers Health Care Consultants sal die spreker wees oor mediese fondse. Die gratis vergaderings is elke derde Woensdagaand.
More
News
|