Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tiere looi Swartlanders

Tiere looi Swartlanders
 
2007-01-11


DIE twee voorste spanne van die Young Peoples Krieketklub het hul jaar met twee maklike wedstryde teen Malmesbury begin.

Op Daljosafat Stadion het Peoples se eerste span die besoekers tot 109 beperk nadat hulle die laaste paaltjie in die 30ste beurt ingepalm het.

Peoples behaal 110/3 in die 25ste beurt, nadat Edwin Jacobs (40nun 4x5), Brendon Adams (38 4x6) en Joshua Cupido (20 4x4) met die lat inklim.

Op Malmesbury het ’n soortgelyk prentjie hom afgespeel nadat Peoples (114/6) die tuisspan (112) met vier paaltjies geklop het.
Jermaine Williams (3/15 in 8bb), Jarier Alexander (4/28 in 9bb), Brett Mitchell (29 4x3), Riaan Damonse (19nun 4x3) en Wade October (21 4x3) het uitgeblink.

Saterdag speel Peoples III speel teen Oostelikes op Kraaifontein.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za