Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


W

W
 
2005-05-12


SONDAG, Pinkstersondag, nooi Afrika Christene regoor die wêreld om hande te vat in ’n wêrelddag van gebed.

Plaaslik gaan Christene van alle denominasies in die Dalstadion, Paarl vergader van 13:00 tot 16:00.

Die jaarlikse Kersligbyeenkoms vir mense wat deur MIV/Vigs geraak word, val hiermee saam.

Die gebedsdag word deur Transformasie Afrika gereël.

Vanjaar sal die projek in drie fases plaasvind: Van 6 tot 15 Mei word daar dag en nag gevas en gebid vir 10 dae, op 15 Mei is die dag van gebed en vanaf 16 Mei is daar “90 Dae van Seën”, ’n 90 dae gemeenskaps-uitreik.

Mense wat meer inligting wil hê, kan Freddy (862-9698 of 082-7000-689), Juanita (872-2421) of Edwi



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za