Oudisies vir produksie
2007-01-18
DIE Loud Lemon Teatergroep van die Paarl beoog ’n groot teaterproduksie vir April.
Oudisies word op Dinsdag 13 Februarie tussen 10:00 en 15:00 by die Ou Meulteater gehou.
Belangstellendes kan Celeste Loriston kontak by 083-708-4917.
* Die teatergroep is op die oomblik besig met die opgradering van die Ou Meulteater.
Hulle soek dringend na ’n nutsman, ’n elektrisiën en ’n loodgieter wat kan hand bysit.
More
News
|