Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Plaasmark gewild

Plaasmark gewild
 
2007-01-18


SOWAT 1000 mense het die plaasmark op Nelson’s Creek in Desember besoek en sommige produkte was reeds teen elfuur uitverkoop en nog een word op 3 Februarie gehou.

Volgens plaaseienaar Alan Nelson is daar duidelik ‘n groot behoefte onder mense om vars plaasprodukte te koop terwyl hulle kinders in ‘n veilige, landelike omgewing vermaak word.

Die plaasmark sal voortaan die eerste Saterdag van elke maand gehou word.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za