Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE William Lloyd Senior Trompoppieklub is onlangs gestig en alle meisies van graad 8 tot 12 word genooi om aan te sluit.Die klub vergader weer op 23 Januarie om 14:00 by die skool. Navrae: Andrienne 083-699-3313 of André 072-423-1826.
More News