Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Aandklasse begin

Aandklasse begin
 
2007-01-18


DIE aandklasse van die Simondium Sentrum vir Volwasse Onderwys begin weer Maandagaand 5 Februarie om 19:00 (registrasiegeld is R50) by Simondium Laerskool.

Klasse in Abetvlakke 1 en 2 (syferkundigheid en Afrikaanse taalgeletterdheid en kommunikasie) sowel as klasse vir senior sertifikaat word aangebied.

Matriekvakke wat Maandag- en Woensdagaande aangebied word, is Afrikaans Eerste Taal, Engels Tweede Taal, Ekonomie, Bedryfsekonomie, Bybelkunde, Inleiding tot die Kriminologie en Inleiding tot Volkekunde.

Vir navrae, skakel Jeremy van Wyk by 082-436-6393.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za