DIE skole Bergrivier Hoërskool en Paul Gedenk Laer beplan ‘n reuse-reünie.
Die graad sewes van Pauw Gedenk van 1965, die graad agts van Bergrivier Hoërskool van 1966 en die matrieks van Bergrivier van 1970 word hartlik uitgenooi na hierdie groot partytjie.
Vir inligting kontak David Petersen by 021-873-5363 of 073-502-7828.