Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Min trane in graad 1

Min trane in graad 1
 
2007-01-18


STATISTIEKE sal dit onomwonde bewys: mammas en pappas huil deesdae meer as hul kleuters op dié se eerste skooldag.

Dis nie duidelik of die trane uit emosie is, of oor die nuwe finansiële uitgawes in die huishouding nie.

Daar was wel dié ouers wat (sonder sukses) probeer het om hul kinders onder sesjarige ouderdom te probeer inskryf vir graad een.

En dan is daar die ouers wat met hande in die hare staan omdat daar vir hul kinders nie plek in die skool is nie.

Dit het vanjaar gebeur by Desmond Tutu Hoërskool, die enigste plaaslike skool waar tot matriek in Xhosa onderrig word.

Weens die hoë getal druipelinge in graad tien, is daar nie plek vir die 480 leerders wat verlede jaar graad nege by Ihlumelo geslaag het en nou ook soontoe moet gaan nie.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za