Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
Ek soek ou vriende met wie ek kontak verloor het nadat ek in ‘n motorongeluk was. Hulle is pastoor Jacoby Arnoldus van Klapmuts en Manie Galant van Wellington (hy was saam met my in die hospitaal op Worcester tussen 1965 en 1970). Skakel my asseblief by (021) 376-1665.Mike Michaels
More News