Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Emigrante is steeds burgers

Emigrante is steeds burgers
 
2007-01-18


EK verwys na Doreen se brief met die opskrif “Bloed kook” (30 November) oor Suid-Afrikaners in die buiteland wat die polisie aangevat het oor hul diens en geweld in ons omgewing.

Niemand kan ontken dat Suid-Afrika met ‘n geweldige misdaadprobleem sit nie en dat die situasie in ons land allesbehalwe normaal is.

Mense wat nog burgers van die land is, maar wat noodgedwonge in die buiteland moes gaan werk, kan tog nog iets sę oor die land as hulle nog burgerskap het.

Suid-Afrika staan nie alleen van die res van die węreld nie, want groot oorsese maatskappye verskaf werk aan miljoene Suid-Afrikaners en ongelukkig praat geld en ekonomiese voorpoed harder as enigiets anders.

As jy 'n paar miljoen in 'n land belę, kan jy jou uitspreek oor die situasie in daardie land, want jy wil immers hę jou geld moet veilig wees. Hierdie is die feite.

Cathy



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za