Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Raad met notules

Raad met notules
 
2007-01-18


DIE Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied weer op 1 Februarie hul baie gewilde voldag-slypskool oor die skryf van notules aan.

In hierdie slypskool sal jy op ’n interaktiewe, praktiese manier die geleentheid kry om jou vaardighede vir die hou van notules op te knap. En jy sal ook antwoorde kan kry op die vrae wat jy nog altyd oor notules gehad het.

Die aanbieders is Lorinda Nel en Erica George. Lorinda is ’n kenner op die gebied van notules, en Erica bied gereeld kursusse en slypskole aan oor die skryf van tekste in die professionele/administratiewe omgewing.

Die inskrywingsfooi is R890. Inligting en inskrywingsvorms van die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum. Navrae by Maretha Joyce, 808-2167.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 24 Januarie.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za