R5000 beloning aangebied
2007-01-25
DIE eerste persoon wat inligting verskaf wat lei tot die terugvind van ’n Acer skootrekenaar (laptop) met die reeksnommer 0004 5440 80523 wat Saterdagaand uit ’n bakkie gesteel is in Hoofstraat, Paarl.
Die R5000 sal ook betaal word vir inligting wat lei tot ’n skuldig- bevinding van die oortreders.
Die rekenaar het onder meer data met verskeie kunstenaars se aansoeke vir vanjaar se Cultivaria fees.
Indien u oor inligting beskik, skakel 021-872-9754.
More
News
|