Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Roucher speel in Strooidakkerk

Roucher speel in Strooidakkerk
 
2005-05-12


DIE Strooidakkerk se feesprogram bereik die naweek een van sy hoogtepunte.

Sondagoggend gee die orrelis van die Groote Kerk in Kaapstad, Rocher du Toit, ’n orreluitvoering van sy eie werke en die aand is Leon Ferreira daar met ’n musiekuitvoering.

Du Toit speel die oggend om 09:15 en weer aan die einde van die oggenddiens. Ds Fanie Kriel het die program as ’n mistieke godservaring beskryf.

Die aandprogram begin om 19:00.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za