Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011

Search WWW
Search Paarlpost

Leefstyl dagboek

Leefstyl dagboek
 
2007-01-25

Mark: 地 Heeldag kunsmark word Saterdag op Wellington (Jan van Riebeeckstr 42) gehou. Navrae by 083-302-5506.

Gesinsnaweek: Die Kuilsrivier-Suid NG gemeente bied aan 地 gesinsnaweeek met Arnold en Joy Mol, van 16 tot 18 Februarie. Mol is 地 befaamde bedryfsielkundige met 地 besonderse passie vir kinders, die huwelik en gesinne. Navrae of besprekings by die kerkkantoor, 021-903-3095 of epos info@suidkerk.org.za.

Compassionate Friends: Hierdie is 地 ondersteuningsgroep vir ouers (gesinne) wat 地 kind of kinders aan die dood afgestaan het. Hulle vergader elke eerste Donderdag van die maand om 18:00 aan huis van Carel en Rita Greyling in Groenleegte, Paarl. Navrae by 021-872-3613 of 083-228-1162.

More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za