Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boland Bonsai begin

Boland Bonsai begin
 
2007-01-25


DIE eerste vergadering van Boland Bonsai Kai vir 2007 vind Saterdag plaas.

Charles Russell, driemalige wenner van die Jong Ontwerpersprys, gaan ’n 46-jarige olienhout uit die Bettie Lucas-versameling ‘restoureer’.

Hy gaan ook later aan ’n jenewerboom werk en met foto’s demonstreer watter ontwerpuitdagings die boom stel.

Vir die beginners gaan Winfried Ludeman die basiese beginsels van bonsai demonstreer en Joey Baptista gaan verduidelik wat ’n aksentplant is en dit met voorbeelde demonstreer.

Lede moet bome vir beoordeling saambring.

Die byeenkoms is soos gewoonlik by Welgevallenstraat 19, Stellenbosch, en begin om 09:00. Navrae by voorsitter Willem Pretorius, 083-260-5696.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za