Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Opgeneem in SA-span

Opgeneem in SA-span
 
2007-01-25


DIE krieketspeler, Ashlyn Kilowan, van die Paarl is in die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan opgeneem wat eersdaags in vyf eendagwedstryde teen Pakistan gaan speel.

Sy het onlangs as deel van die Boland vrouekrieketspan boulsyfers van 5/18 in ’n wedstryd teen die Griekwas behaal.

Sy speel al sedert 2003 vir die SA span.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za