Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kom dans saam

Kom dans saam
 
2007-01-25


DIE Boland-tak van die Boeremusiekgilde hou weer ’n dans op Vrydagaand van 20:00 tot laat.

Dit is ’n “hobo”-dans met Ryno Kemp se orkes.

Belangstellendes kan Ciceel Wentzel skakel by 083-346-7083. Bring u eie XYZ. Ligte verversings sal te koop wees.

Die gilde gaan ook nou begin met werkswinkels om moontlike musikante op te lei.

Mense wat wil leer, of hul vaardighede wil opknap, kan Johann Wentzel skakel by 083-357-4552.

Die eerste werkswinkel vind Saterdag plaas.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za