Gospelaand
2007-01-25
DIE Kerk van die Nazarene in Groenheuwel hou ’n gospelaand op 3 Februarie om 19:00.
Op die program is die bekende Mano Alexander (Reach Out Gospel Ministries), Demore Pretorius, die Nazarene gospeldansers, Randal en Alexane.
Dit vind plaas in die kerkgebou en die opbrengs is ten bate van Alexander se studies.
Navrae by 076-870-9085, 073-446-8219 of 073-758-3531.
More
News
|