Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Halfeeu van genade

Halfeeu van genade
 
2007-01-25


DIE Christelike Lektuurfonds op Wellington vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar.
Hulle versprei jaarliks honderde duisende pamflette oor Suid-Afrika en na buurlande soos Lesotho, Namibië, Botswana, Malawi, Mosambiek en selfs na Sri Lanka en Indië.

Vir befondsing is hierdie nie-winsgewende organisasie geheel en al aangewese op die goedhartigheid van donateurs.

Hul gratis traktaatjies sluit onderwerpe in soos dwelmmisbruik, alkoholmisbruik, Vigs, huweliksverryking, lewenskeuses, depressie, selfmoord, hoe om die dood van ‘n geliefde te verwerk en nog vele meer. Daar is ook ‘n wye verskeidenheid pamflette oor geloofskwessies en geloofsekerheid.

Regeringsdepartemente, landbou- en sakeorganisasies maak onder meer gebruik daarvan. Pamflette kan ook vanaf die webwerf afgelaai word.

CLF kan gekontak word by 021-873-6964, faks 021-864-3677 of info@clf.co.za asook Privaatsak X19, Wellington, 7654.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za