Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oudisies in Paarl

Oudisies in Paarl
 
2007-01-25


DIE Loud Lemon Teatergroep van die Paarl beoog ’n groot teaterproduksie vir April.

Oudisies word op Dinsdag 13 Februarie tussen 10:00 en 15:00 by die Ou Meulteater gehou.

Belangstellendes kan Celeste Loriston kontak by 083-708-4917.

* Die teatergroep is op die oomblik besig met die opgradering van die Meulteater. Hulle soek dringend na ’n nutsman, ’n elektrisiën en ’n loodgieter wat kan hand bysit.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za