Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wilde Willemientjie by Courtrai

Wilde Willemientjie by Courtrai
 
2007-01-25


DIE avonture van Wilde Willemientjie deur Riana Scheepers, word op 15 Februarie in die skoolsaal van Laerskool Courtrai in die Paarl opgevoer.

Dit is ’n musikale kinderversdrama uit die hoogste rakke wat spog met ’n sterbelaaide rolverdeling van jong, bekroonde akteurs.

Dit is ’n energieke, vrolike, interaktiewe opvoering gemik op kinders van alle ouderdomme. (Kinders ouer as 60 is wel aangeraai om voor die vertoning deeglik uit te rus, aangesien die akteurs geen verantwoordelikheid aanvaar vir algehele uitputting nie!)

Dit begin om 19:00 en kaartjies teen R30 is beskikbaar van die skool
(021-863-3220).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za