Clegg in die Paarl
2007-01-25
Die gewilde Johnny Clegg en sy orkes tree op Saterdag 10 Maart om 20:30 in die amfiteater op Paarlberg op.
Organiseerder Gerhard Meyer sê daar sal heelwat wynstalletjies wees met verversings.
Kaartjies (R100 tot R150) is by Computicket beskikbaar. Foto: Lise Beyers
More
News
|