Lifestyle
2007-02-01
Workshop: A Two-day workshop on communication with and healing of animals will be presented by Jenny Shone at Animalzone, Klapmuts on 8 and 9 February. Contact Sandy at her Animal Healing Centre at 083-235-3190, or sandy@animalhealing.co.za.
Spelterapie: Die Spelterapievereniging van die Wes-Kaap, ’n vereniging vir professionele persone wat terapeuties met emosioneel-beseerde kinders werk, bied ’n praatjie oor Interaksionele Analise aan op Donderdag 8 Februarie by die Tygerbeersentrum (by Tygerberg Hospitaal). Die Spelterapievereniging sal kortliks om 09:00 vergader waarna die praatjie sal geskied tot 12:30. Die kostes beloop R75 vir nie-lede en CPD-punte sal vir bywoning verkry word. Vir meer inligting, kan dr Munita Dunn by 021-873-1181 of 082-782-3616 gekontak word.
Binneversiering: Die Wellington VLV-tak vergader op Donderdag 15 Februarie om 09:00 by Provence. Die spreker is binneversierder Ronje Bosch van Tygervallei. Sy sal praat oor die nuutste neigings in binnehuisversiering. Navrae by Monica Geldenhuys, 021-869-8240.
Dementia: Do you know a family who is struggling to come to terms with the management and care of someone with Alzheimer’s disease or any form of dementia? Then you must take notice of the support group which meets on Wednesday at 10:00 at the Groenleegte Medical Centre in 11 Camargue Street, Groenleegte, Paarl North. It is organised by Dementia SA, a non-profit organisation which provides support, awareness, education, counselling and training about all the dementias, including Alzheimer’s disease. Contact them at 021-421-0077/78 or info@dementiasa.org.
Heilsleër: Verryk u geestelike lewe met die Woord. Celesteal van Wyk is op 10 Februarie om 15:00 by die Heilsleër in Bredastraat, Paarl.
Gesinsnaweek: Die Kuilsrivier-Suid NG gemeente bied aan ’n gesinsnaweeek met Arnold en Joy Mol, van 16 tot 18 Februarie. Mol is ’n befaamde bedryfsielkundige met ’n besonderse passie vir kinders, die huwelik en gesinne. Navrae of besprekings by die kerkkantoor, 903-3095 of epos info@suidkerk.org.za.
Compassionate Friends: Hierdie is ’n ondersteuningsgroep vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Hulle vergader vanaand om 18:00 aan huis van Carel en Rita Greyling in Groenleegte, Paarl. Navrae by 021-872-3613 of 083-228-1162.
More
News
|