Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gospelaand

Gospelaand
 
2007-02-01


Die Kerk van die Nazarene in Groenheuwel hou ’n gospelaand Sondag om 19:00 in die kerkgebou.

Op die program is die bekende Demore Pretorius en Mano Alexander (Reach out Gospel Ministries), asook die Nazarene gospeldansers, Randal en Alexene.

Die konsert is ten bate van Alexander se studies. Navrae by 076-870



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za