Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blommense byeen

Blommense byeen
 
2007-02-01


DIE Paarl Blommeklub skop Dinsdag met ’n interessante jaarprogram af om 19:00 in die NG kerksaal in Kotzestraat, Denneburg, in die Paarl.

Die demonstrasietema is ‘Stil lewe’. Aantekeninge van goeie wenke is beskikbaar teen baie lae pryse.

Kom sluit aan en ontvang u ledeboekies. Die ledegeld was R45 per jaar, maar die nuwe fooi is nog onder bespreking.

Verversings sal bedien word. Navrae by Marieke Smit (021-863-2152) of Pieter Coetzee (021-872-5171).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za