Dans vir Valentyn
2007-02-01
DIE Boland-tak van die Boeremusiekgilde se volgende dans is ’n Valentynsdans op Vrydag 16 Februarie, van 20:00 tot 01:00. Eddie Wilkinson se orkes sorg vir die musiek.
Al die gilde se danse word by Laerskool Noord-Eind aangebied. Die volgende twee datums is 10 en 30 Maart.
Belangstellendes kan Ciceel Wentzel skakel by 083-346-7083. Bring u eie XYZ. Ligte verversings te koop.
Die volgende werkswinkel is op Saterdag 24 Februarie. Vir navrae, skakel Ciceel of Johann Wentzel by 083-357-4552.
More
News
|