Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bring jou hartedief na Waterpoel

Bring jou hartedief na Waterpoel
 
2007-02-01


BRING jou hartedief na Waterpoel, buite Paarl, want dit is waar Petronel Baard en Werner Carstens op 14 Februarie mense gaan herinner dat die liefde iets is wat almal kan geniet.

Petronel is geen onbekende in die Paarl nie. Laasjaar het sy die Waterpoel vermaakvenue afgeskop met ’n vertoning genaamd Hartstog.

Vanjaar bring sy haar musikantvriend Werner, ’n towenaar op die snare, saam.

Die twee is besig met finale afronding van ’n CD wat deur Bruce Kinnear van Silver Tulip (die man agter Louise Carver) vervaardig gaan word, getiteld Weergaloos.

Die aand begin om 19:30. Toegang is R120 en sluit heerlike smulkos in. Bespreek by Trudy, 082-896-9863.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za