Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2007-02-01


* Windmeul United Rugbyklub hou vanaand ’n bestuursvergadering waarby alle oud-bestuurslede welkom is. Die klub oefen Dinsdae en Donderdae om 19:00 by Windmeul Primêre Skool. Navrae: J Lewis 084-767-2880.

* Evergreens Rugbyklub hou Saterdag om 15:00 ’n oefening by Nieuwedrift Primêr. Belangstellendes is welkom. Navrae: Japie 078-272-6880 of Lorenzo 084-467-3868.

* Riverstones Rugbyklub hou Maandag ’n algemene vergadering by Orleansvale Primêr. Die aansoeke vir afrigtingsposte sluit ook Maandag en die verkiesing van amptenare word Woensdag gedoen. Die klub hou op 24 Februarie en 17 Maart ’n disko by Jeff’s Pub ter fondsinsameling vir die Paasnaweektoer.

* Violets Rugbyklub oefen Dinsdae en Donderdae om 18:30 by die Paulus Joubert Sekondêre Skool. Die klub se algemene jaarvergadering word om 19:30 by die Bethel Cong Kerk gehou. Navrae: Niklaas Mouton 083-4335-435.

* Albions Rugbyklub hou Maandag om 19:30 sy jaarvergadering by die Bethel Cong kerk. Die klub oefen Dinsdae en Donderdae om 18:00 by die Daljosafat Stadion se A-veld. Die klub speel vriendskaplike wedstryde teen Wesbank (weg, 3 Maart), Allandale/Windmeul (tuis, 10 Maart), Young Gardens (weg, 17 Maart) en Laer Paarl (tuis, 21 Maart). ’n Spelersdag word op 24 Maart gehou.

* Young Gardens Rugbyklub oefen Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 18:00 op die New Orleans-veld. Die klub is op soek na afrigters vir die 2007 seisoen. Belangstellendes kan Chrisbin skakel by 082-713-5973.

* The annual general meeting of Vineyards Rugby Club will take place on Tuesday from 21:00 at the Madrassa basement.

* Allandale Korrektiewe Dienste Rugbyklub oefen Dinsdae en Donderdae om 18:30 by Allandale Gevangenis. Alle belangstellendes is welkom. Die klub speel sy eerste vriendskaplike wedstryd op 3 Maart. Navrae: Raymie van Niekerk 073-192-2767.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za