Boishaai Uitnodigingsbyeenkoms
2007-02-01
DIE Hoër Jongenskool Paarl hou môreaand weer sy Uitnodigingsbyeenkoms op die Brugstraat Atletiekveld.
Die aksie begin om 18:00 met atlete van HJS, Paarl Gimnasium, Paul Roos Gimnasium, Rondebosch, Wynberg, SACS, Hoër Meisieskool Paarl en La Rochelle wat sal deelneem.
Programme is teen R5 by die stadionhek beskikbaar.
More
News
|