Besoeke waardeer
2007-02-01
DIE Fortuingesin van Amandelstraat 14, Wellington, wil die hele Drakenstein gemeenskap hartlik bedank wat waardering betoon het vir die Kersliggievertoning by ons huis.
Tot 1000 mense het saans daar kom inloer. Volgende Kersfees maak ons weer so.
Brian Fortuin
More
News
|