Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nuwe direkteur

Nuwe direkteur
 
2007-02-01


JANNIE MOUTON, voorsitter van die PSG groep, het by KWV Beperk se raad van direkteure aangesluit.

PSG hou deur sy agribesigheid beleggingsmaatskappy, Zeder, tans 14% van KWV se aandele. Mouton is ook voorsitter van Zeder, wat in Desember 2006 op die Johannesburgse Effektebeurs gelys het.

Benewens sy nuwe rol by KWV dien Mouton ook op die direksie van Steinhoff Internasionaal en Arch Equity en is ‘n trustee van die Universiteit van Stellenbosch se trust- en beleggingsfondse.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za