Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Swak skoolveld pla

Swak skoolveld pla
 
2007-02-08


GRAAG wil ek net weet waarom Bergrivier Hoërskool se krieketveld so pateties lyk.

Sover ek onthou, het die Paarl Post berig oor ‘n skenking van die Loteryraad wat benut is om die oppervlak gelyk te maak.

Ek ry gereeld daar verby, en dit lyk nie asof die loterygeld gehelp het om die veld reg te kry dat die kinders daar kan krieket, of enige sport kan speel nie.

Het die geld dan opgeraak?
Julian

Die skoolhoof, Lucas Slinger, reageer: Die “Lotto”-gelde word gebruik vir die ontwikkeling van die sportvelde terwyl die onderhoud/instandhouding deur die skool self gedoen moet word.

Die skool begroot ‘n gedeelte van skoolfooie vir instandhouding/onderhoud, maar tans is meer as R400 000 aan skoolgeld vir 2006 nog uitstaande/agterstallig. Die skool kan daarom nie al sy verpligtinge nakom nie.

Die beheerliggaam het einde 2006 vir Keyser Lawns aangestel om instandhouding/onderhoud van die skoolterrein en -sportvelde te doen (maar die instandhouding hang grootliks af van die beskikbaarheid van skoolgeld).



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za